Abrakedabra Crèche

Description:

WORD DEEL VAN DIE ABRA-KEDABRA FAMILIE

Kwaliteit sorg en opvoeding vir jou kind.

Vir meer as 34 jaar bied Abra-Kedabra Crèche gehalte sorg en opvoeding vir kinders van 3 maande tot 6 jaar oud(Graad R). Ons gekwalifiseerde opvoeders het jare se ondervinding en skep ‘n omgewing waar elke kind kan floreer.

07:00 – 17:45

Ons is volledig tweetalig – Afrikaans en Engels.

Ons volg die nuwe CAPS kurrikulum wat in 2012 geïmplementeer is vir die voorskoolse fase, soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys. Ons doelwit is om voortdurend gesonde opvoedkundige beginsels te handhaaf en daarom pas ons verrykingswerk deurgaans toe. Dit sluit in aanpassings volgens individuele kinders se behoeftes.

Abra-Kedabra Crèche, waar ons beroep opvoedkunde is en kinders ons passie. Desember 2022 het ons deel geraak van die MOS Inisiatief. Die MOS Inisiatief verwys na Moedertaal in Onafhanklike Skole en ons is opgewonde om die eerste crèche in die Kaap te wees wat deel is van die MOS Inisiatief.

By Abra-Kedabra weet ons dat ouerskap en die opvoeding van jou kind uitdagend is. Omdat ouers op alle terreine die beste vir hul kinders wil hê, skep ons ? ruimte waar hierdie behoefte bevredig word.

Ons besef hoe belangrik die regte skool vir jou kind is, en ons verstaan dat hierdie besluit ? massiewe impak op jou en jou kind se lewe het. Daarom is ons missie en leuse: Vir ouers se gemoedsrus en kinders se geluk.

Kom besoek ons gerus en kry gemoedsrus.

Ask Query To Business Owner...

Please fill in the below form with your query and we will get back to you.

Share this info

Featured Listings

  • Patrysies ECD Centre

    26 Spruit Street, Kuils River , Kuils River Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-05-14 3:13 PM

  • Vredekloof Montessori

    Vredekloof, , Brackenfell Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2016-09-21 3:02 PM

  • Kieliekrankie Kleuterskool

    21 Eagle Crescent, Table View , Table View Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2015-01-08 8:00 AM

Popular Listings

  • Peekaboo Daycare and Preschool

    139b Humewood Drive, Parklands , Parklands Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-11-22 9:23 AM

  • Hapidays

    35 Culemborg Crescent, Stellenberg , Bellville Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-02-19 12:00 AM

  • Sugar and Spice Educare

    95 Kloofnek Road, Tamboerskloof , Tamboerskloof Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-10-28 12:00 AM

Recently Added Listings

  • Starlight Nursery School

    3 Pasadena Way, Ottery Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2025-02-05 8:59 AM

  • Swool io

    National National, National , South Africa

    +more

    Added on : 2024-06-13 9:16 AM

  • Disci School

    Reitz Street 5, Parow-North Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2024-09-30 9:56 AM