Noag se Arkie Kleuterskool
Posted by Administrator on 2011-08-12 00:00:00

Noag se Arkie Kleuterskool

Description:

Noag se arkie is ‘n klein Christelike kleuterskool, met klein klassies waar kleuters persoonlike aandag ontvang.

Ons bied:

• Skoolure: 7:00 – 14:00 / 7:00 - 17:30

• Ouderdomme: 2 - 5 jaar

• Ervare, gekwalifiseerde onderwyseresse

• Christelik en Afrikaans

• Klein klassies waar elke kleuter persoonlike aandag geniet

• Daaglikse skriftelike terugvoering aan ouers

Ons is enige tyd beskikbaar vir ‘n besoek per afspraak, of kontak die hoof, Elaine de Bruin

Noag se arkie kleuterskool

Visie: Om elke kleuter in die kleuterskool die geleentheid te gee om ten volle te ontwikkel ter voorbereiding vir graad R. Noag se arkie streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde. Die kleuter kom altyd eerste

Missie: Noag se arkie kleuterskool streef daarna om:

• ‘n Veilige kleuterskool te wees vir die kleuters

• Die kleuters geestelik, verstandelik en liggaamlik voor te berei vir die wêreld daar buite

• Gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning te bied vir die kleuters

Beleid: Ons handhaaf ‘n oop beleid en u as ouers moet asb die vrymoedigheid neem om enige kwessie rakende u kind, met die hoof te bespreek

• Gestruktureerde dagprogramme
• Temas waarvolgens elke week se beplanning en werkies gedoen word
• Deurlopende assessering
• Verslae 2 keer per jaar
• Daaglikse skriftelike terugvoering aan die ouers in die vorm van ‘n dagboekie, wat dan elke dag huis toe gaan

Ask Query To Business Owner...

Please fill in the below form with your query and we will get back to you.

Share this info

Featured Listings

  • Milkwood Pre-Primary

    28/30 Kinrae Crescent, , Fish Hoek Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-02-28 1:04 AM

  • Combat Jiu-Jitsu Academy

    , , Durbanville Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-07-25 2:33 PM

  • Kidz Academy Brackenfell

    92 Jakaranda Street, , Brackenfell Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-05-06 12:00 AM

Popular Listings

  • Splendid Kids

    49 Hannes Louw Drive , Parow Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-11-14 12:00 AM

  • Peekaboo Daycare and Preschool

    139b Humewood Drive, , Parklands Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-11-22 9:23 AM

  • Rising Stars Academy

    6 Circle Road, , Table View Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-05-05 12:00 AM

Recently Added Listings

  • Splendid Kids Creche Brackenfell

    Cnr Kruispad and Vergenoeg Street, Soneike, Brackenfell Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2019-10-25 10:19 AM

  • Mary's Little Lambs Educare

    Pinelands Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2019-10-23 1:41 PM

  • Kidz Club House

    Mountain View Farm, Richwood Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2019-10-23 12:11 PM