Connecting Kidz
Connecting Kidz Parenting Directory
 
Education and CareActivitiesHealth and WellnessParentingParty and PlayServicesSuppliersGetaways
 
Snippie Snuitertjie
Contact details
Address 4 Yinlan Street,
Vredekloof,
Brackenfell
Telephone number 021 982 4679 Mobile phone 072 890 0180
082 922 6494
Website Website E-mail E-mail
Welcome to Snippie Snuitertjie!

We hope that you and your child will enjoy our school and what we have to offer.
You can be sure to get lots of love and attention.
Snippie Snuitertjie Brackenfell
Snippie Snuitertjie Nursery School
Snippie Snuitertjie Kleuterskool
Welkom by Snippie Snuitertjie!

Ons hoop dat u en u kind die skooltjie sal geniet en van alles hou wat ons bied.
Julle kan verseker wees van baie liefde en aandag!
We care for kids between the ages of
3 months to 5 years

Our times are:

Monday to Friday 06h15 to 14h00 (half day)
Monday to Friday 06h15 to 18h00 (full day)

Ons versorg kinders tussen die ouderdomme van
3 maande to 5 jaar

Ons tye is:

Maandag tot Vrydag. 06h10 tot 14h00 (halfdag)
Maandag tot Vrydag. 06h10 tot 18h00 (voldag)


By Snippie Snuitertjie streef ons om goeie diens te lewer aan ons ouers en ons kinders. Om vir ons kinders 'n veilige, gelukkige en liefdevolle atmosfeer te skep. Om ook 'n baie goeie en oop verhouding met ons ouers te hê.
Extra Mural Activities

We have a wide range of available each at their own cost.

Musixbox
Playball
Dans – Jacquelines Academy of Dance
Rekenaars
Rugby – Rskills