Description:

My naam is Sarah Louw ek het op 'n plaas groot geword en kan nou nog onthou hoe my ma altyd gepleit het dat ons moet inkom om te kom slaap. Ek het elke dag geleef vir buite speel, ek en my verbeelding. Nou is ek 'n ma van twee bedrywige plaasjapies, my seun (11) wil net heeltyd boer en kan geensins die nut van skooltoe gaan sien nie. My dogter(9) hou van alles wat "girly" is, en is natuurlik Hello Kitty en disney kanaal se grootste bewonderaar.

Ek het begin oplet by die "dorps maatjies" soos my twee hulle noem, dat baie van hulle nie meer speel soos ons gespeel het nie met klomp verbeelding en baie eie inisiatief. Dit is hoekom ek besluit het om met Opikopi Plaas partytjies te begin. Hier doen ons dinge die plaasmanier sonder fieterjasies. Ek het 'n paar oulike dames wat my help om elke partytjie wonderlike te maak.

We are a new outdoor party venue on the farm Sondagsfontein 8.5 km outside Durbanville. Our aim is to make every child's experience unforgettable.

We take the children back to the basics, to allow them to run around free and safe in the open space. On the Obstacle course they learn how to shoot with a slingshot (Kettie), ride a soap box car (kiskar) and many more but most of all just to be a kid again.

For the older children we do Paintball with slingshot (Ketties) and yes even the dad's can play to. We can include mom and dad in the party to play along if you choose that option - the pure enjoyment on the childs face seeing mom and dad taking part is priceless.

In the summer they can take part in the Slip and Slide - Farm style!!! This is every childs dream. I strive to make every childs party for him and his parents special. We do birthday parties, Team Building or when a bunch of friends just want to come and play, bookings are essential.

Dankie dat u ons gekies het om u kind se partytjie onvergeetlik te maak.

Ons probeer enige tema doen wat u kies dit is dan wat ek op die pakkies sit. Bv Army drill, Barbie gaan border toe, Survivor, Ben 10 ens. Kontak my dan maak ons iets spesiaals. Elke opsie kry 'n standaard lekker pakkie by tensy anders verkies. By al die partytjies is toesig.

Die kinders wat Gr 2 en ouer is kan Paintball met Ketties opsie ook doen. Die jonger kinders sukkel nog te veel met dit.

Partytjies in die week kan vir enige 2 ure wees van Maandag tot Vrydag.

Saterdag partytjies se tye is 9:00 - 11:00 of 12:00 - 14:00 of 15:00-17:00.

Geen partytjies Sondae nie.

Daar is egter net een probleem wat die ouers ondervind...

die kinders wil net nooit huistoe gaan nie!

Ask Query To Business Owner...

Please fill in the below form with your query and we will get back to you.

Share this info

Featured Listings

  • Hakuna Matata Speelskool

    1 Iris Street, Durbanville , Durbanville Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2013-11-15 1:47 PM

  • Arolela Sharing Nature

    * Caledon, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-04-19 3:22 PM

  • Mulberry Tree Montessori

    cnr Hiddingh Road and Childrens Way, Bergvliet , Bergvliet Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2015-04-13 10:13 AM

Popular Listings

  • Splendid Kids

    49 Hannes Louw Drive , Parow Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-11-14 12:00 AM

  • Peekaboo Daycare and Preschool

    139b Humewood Drive, Parklands , Parklands Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2012-11-22 9:23 AM

  • Rising Stars Academy

    6 Circle Road, , Table View Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2011-05-05 12:00 AM

Recently Added Listings

  • Waterfinatics Swim School

    31 Crane street, Flamingo Vlei, Tableview Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2020-03-11 11:02 AM

  • Tygerberg Kids Nursery School

    71 Theal Street , Parow North Cape Town, Western Cape , South Africa

    +more

    Added on : 2020-03-10 3:20 PM