Connecting Kidz

Kinder Paradys Kleuterskool
Kontak ons
Address 9 Galloway Straat,
Langeberg Hoogte,
Durbanville
Telephone Karen 083 212 0214
E-mail Epos
facebook Sluit by ons aan
       WAAR LIEFDE GROEI  
Welkom by Kleuter Paradys Speelskool

Kleuter Paradys is ‘n klein speel groep geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad. Ons is twee passievolle onderwyseresse wat op die totale ontwikkeling van elke kleuter fokus. Ons glo in 'n Christelike fondasie waar elke kleuter die nodige toerusting mag ontvang om tenvolle te ontwikkel.

Gelukkige kleuters is ons prioriteit


Ouderdomme: 2 jaar tot 5 jaar

Tye: 07h00 – 12h30 3, 4 en 5 dag opsies Skool kwartale

Wat ons bied:

• Lekker interaktiewe dagprogram

• Opwindende weeklikse temas

• Buitemuurse aktiwiteite *Playball *Kindermusik

• 3 Vorderingsverslae gedurende die jaar

• Gekwalifiseerde onderwyseresse

• Hartlike, huislike atmosfeer

• Maksimum van 20 kleuters (10 per klas)

• Verskillende leerareas

» Buite area

» Fantasie area

» Sandput

» Sensopatiese area

» Opvoedkundige area

» Fietsiebaan ens.
Kleuter Paradys Kleuter Paradys
Kleuter Paradys Kleuter Paradys
Kleuter Paradys Kleuter Paradys
Kleuter Paradys Kleuter Paradys